Sunday, 27 January 2013

Amulet Bags - Gelukbringersakkies

What a pleasure to be able to knit these beaded amulet bags in various shades.
Dit was heerlik om hierdie krale gelukbringersakkies in skakerings te brei.




'n Blom kralesakkie - A flower bead bag.

Hierdie is nogal 'n ingewikkelde kralesakkie om te brei.
Dit word in twee dele, elk met 'n ander skakering gedoen. 
Daar is donker en ligter blomblare.
This flower amulet bead bag is knitted in two parts
with different shades of pink. 
The petals are layered from dark to light.




Sunflowers in Mosaic / Sonneblomme in Mosaïek

I was lucky to find big pieces of yellow glass to do these sunflowers.
 The pieces were cut to size and shape, and then smoothed on a grindstone.
The flowers look very true to life.
Die sonneblomme is uit groot stukke glas gesny en met die slypsteen
afgewerk. Ek was gelukkig om sulke groot stukke geel glas te kry.


Mosaic / Mosaïek

Hierdie Mosaïek met die wit duiwe het ek gemaak om buite in die patio teen die muur op te sit.
Dit vorm deel van die rustigheid van die omgewing en buitelewe.
The white doves in mosaic give the impression of coolness and peace in the patio.


Friday, 18 January 2013

Seelandskap in Olieverf - Seascape in Olis

Hierdie olieverfskildery het ek vir my broerskind as 'n trougeskenk geverf.
Met die korrekte beligting, kom die wonderlike kleure van die seewater na vore.
This oil painting was painted as a wedding gift for my nephew.
With the correct lighting, the beautiful variety of colour of the oscean is seen.


Houtsneewerk - Woodcarving

Houtsneewerk is skeppend en bevredigend.
Woodcarving is a satisfing hobby.


Saturday, 12 January 2013

Waterverf - Water colours

Drie Rose studies  in waterverf. Gefotografeer tydens 'n uitstalling.
Rose studies in water colours. Photographed at an exhibition.




Monday, 7 January 2013

End of day - Aan die einde van die dag

Olieverf  -  Oils
Wat 'n plesier om hierdie betekenisvolle skildery te verf.
Die onderwerp spreek vanself.

Acrylics - Akriel

What is life like without music?
Die lewe is altyd opgeruimd met musiek.
Acrylics - Akriel


 Detail



Sunday, 6 January 2013

Blue Bells

Blue Bells grows profusely in the Riversdale vicinity.

 Detail


Lente Groen - Spring Green

Elke sakkie word sorgvuldig beplan.
Each amulet bag is carefully planned before hand.


Bo sien u my gunsteling kralesakkie in groen.
Above you will find my favourite amulet bag in green.





Each bag is carefully finished off on the outside as well as the inside.
Elke sakkie is sorgvuldig afgewerk aan die binne- sowel as die buitekant van die sakkie.

Fairy Tales - Feëverhaaltjies

Die pragtige kleurespel van ligroos tot diep roos laat my dink aan feëtjies wat prettig rond baljaar.
The beautiful shades of pink reminds me of playful fairies in the rose garden.


Each amulet bag has a different fastening.
Gelukbringersakkies het elk 'n ander versiering.


Detail

Saturday, 5 January 2013

Son en Saffier - Our South African skies collection

All amulet bags are unique.
Gelukbringersakkies is almal uniek.

Handgebreide kralesakkies.
Hand knitted beaded bags.

Seed beads were used to knit these cute little amulet bags.
"Seed beads" is gebruik om hierdie oulike sakkies te brei.

Nommer 8 borduurdraad en 2.00mm breinaald is gebruik om die sakkies te brei.
Number 8 embroidery cotton and 2.00mm knitting needles were used to knit these bags.



Amulet bag - "Beach dresses"

"Amulet bags" of gelukbringersakkies kan gebruik word as 'n juweeltjie om jou nek.
Amulet bags can be used as a necklace to bring joy to your day!

Fyner detail wys die opvrolik van die rokkie met 'n gehekelde blommetjie.
Finer detail shows a crocheted flower to enhance the impression of a beach dress.

My Blog

Die gedagte is om al my belangstellings aan vriende en kennisse bekend te stel en ook nuwe vriende met soortgelyke idees te vind.