"Amulet bags" of gelukbringersakkies kan gebruik word as 'n juweeltjie om jou nek.
Amulet bags can be used as a necklace to bring joy to your day!
Fyner detail wys die opvrolik van die rokkie met 'n gehekelde blommetjie. Finer detail shows a crocheted flower to enhance the impression of a beach dress.