Kaleidoskoop Crafts
Thursday, 14 February 2013
Piouterwerk - More Pewter work
Hier het ek 'n blikbord as basis gebruik.
Die prag van hierdie spieël lê in die opaalstene wat in die piouter ingewerk is.
The beauty of this mirror lies in the opal stones that were inlaid in the pewter.
Pewter - Piouterwerk
Pewter work is a fascinating hobby.
These candle sticks were made out of a wooden base and covered by the pewter angels.
Piouterwerk engeltjies bedek die hout basis van die kersblakers.
Sunday, 27 January 2013
Amulet Bags - Gelukbringersakkies
What a pleasure to be able to knit these beaded amulet bags in various shades.
Dit was heerlik om hierdie krale gelukbringersakkies in skakerings te brei.
'n Blom kralesakkie - A flower bead bag.
Hierdie is nogal 'n ingewikkelde kralesakkie om te brei.
Dit word in twee dele, elk met 'n ander skakering gedoen.
Daar is donker en ligter blomblare.
This flower amulet bead bag is knitted in two parts
with different shades of pink.
The petals are layered from dark to light.
Sunflowers in Mosaic / Sonneblomme in Mosaïek
I was lucky to find big pieces of yellow glass to do these sunflowers.
The pieces were cut to size and shape, and then smoothed on a grindstone.
The flowers look very true to life.
Die sonneblomme is uit groot stukke glas gesny en met die slypsteen
afgewerk. Ek was gelukkig om sulke groot stukke geel glas te kry.
Mosaic / Mosaïek
Hierdie Mosaïek met die wit duiwe het ek gemaak om buite in die patio teen die muur op te sit.
Dit vorm deel van die rustigheid van die omgewing en buitelewe.
The white doves in mosaic give the impression of coolness and peace in the patio.
Friday, 18 January 2013
Seelandskap in Olieverf - Seascape in Olis
Hierdie olieverfskildery het ek vir my broerskind as 'n trougeskenk geverf.
Met die korrekte beligting, kom die wonderlike kleure van die seewater na vore.
This oil painting was painted as a wedding gift for my nephew.
With the correct lighting, the beautiful variety of colour of the oscean is seen.
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)